Saterdag 14 Maart 2015

Sterkte met die eksamen wat voorlĂȘ...

Onthou om goed te kan doen in Wiskunde moet jy genoeg oefening in kry. Werk deur alle moontlike oefeninge.

Interessante webtuiste bied oulike hulp

Hierdie webtuiste het oulike verduidelikings, asook speletjies op. Dit is nou wel in Engels, so vra maar as daar 'n woord is wat ek moet vertaal.

Math is fun